Christine Lahti

Christine Lahti
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christine Ann Lahti
Geboorte 4 April 1950 (1950-04-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1973–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christine Lahti (gebore 4 April 1950) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Running on Empty (1988) en Petunia (2012), en in die televisiereekse Chicago Hope (1994) en Jack & Bobby (2004).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search